Kersfeeswonderwerk

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kersfeeswonderwerk

E
Elsa Winckler

Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te trou nie. Om vriende te wees is net baie minder gekompliseerd. Maar toe kry sy nie die bevordering wat sy gehoop het sy sal kry en besluit om al haar lysies en boksies weg te gooi. Sy oorweeg selfs ’n one-night stand met ’n vreemdeling. Toe Erasmus ewe hulpvaardig aanbied om haar one-night stand te wees, verander hulle vriendskap binne minute in iets heeltemal anders. Jess is huiwerig om haar hart oop te maak vir liefde en bly skuil agter haar ongelukkige kinderjare. Kan ’n kersfeeswonderwerk twee harte een maak?

Publication

2022

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites