Joshua het nie nou tyd of lus vir enige afwyking in sy toekomsplanne nie maar die noodlot het duidelik ander idees daaromtrent. Christelle se chaotiese manewales laat hom pens en potjies in die warmwater en buite sy gemaksones beland - en hy kan dit nie help nie maar hy hou daarvan!
Publication
2020
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.