Kinders se slange van Suider-Afrika

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kinders se slange van Suider-Afrika

J
Johan Marais

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto’s; aantreklike prys.

Publication

2018

Pages

80

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites