Klara kom tuis

M
Margaret Bakkes

Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met haar persoonlike ambisie in die lewe, en besef dat haar huwelik en hierdie drome nie maklik versoenbaar is nie. Stefan het self groot ideale en dit moet klaarblyklik eerste kom. Sy besluit om tog die gedienstige eggenoot te wees omdat dit haar belofte was aan hom en omdat sy hom liefhet, maar haar begeerte om kreatief te lewe, laat haar nie los nie. So begin haar lewensreis na selfvervulling en aanvaarding.

Publication

2014

Pages

83

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites