Koebaai, Gorilla

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Koebaai, Gorilla

J
Jaco Jacobs

WAARSKUWING! Hierdie storie STINK! Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Simpel goed soos om ’n asblik op sy kop skool toe te dra. Hein neem hom voor hy is klaar met hierdie soort grappies. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging … Hy moet ’n hele week lank oorleef sonder ’n tandeborsel. Of vlos. Of pepermente. Of van daardie aaklige groen gorrelgoed. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees? Maar kort voor lank ruk dinge hand-uit … ’n Stink storie wat jou sal laat skaterlag … terwyl jy jou neus toeknyp! Die perfekte boek vir beginnerlesers of trae lesers.

Publication

2014

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrator

Stephen Wallace

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites