Koronavirus: ’n Boek vir kinders (Gratis)

E
Elizabeth Jenner
K
Kate Wilson
N
Nia Roberts

Daar’s ’n nuwe woord wat jy dalk gehoor het. Miskien het jy mense daaroor hoor gesels of dalk het jy dit op die nuus gehoor. Dié woord is die rede waarom jy nie skool toe gaan nie. Dit is die rede waarom jy nie so gereeld buitentoe kan gaan of by jou maats mag gaan kuier nie. Dit is dalk ook die rede waarom die grootmens of grootmense wat jou versorg op die oomblik by die huis bly: Koronavirus

Publication

2020

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Translator

Jaco Jacobs

Illustrator

Axel Scheffler

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites