Krag

Available formats:

Log in to add

Krag

F
Fanie Viljoen

Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym.

Met gewigte.

En die KRAG in die naalde.

“Wat is die ergste wat kan gebeur?”

Publication

2023

Pages

200

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites