Krok en Dil hou van grappies!
In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.
Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore?
Wat is groen en ruik net soos rooi verf?
Hoe ruik 'n baba-krokodil?
Perfek vir voorlees en selflees.
Publication
2023
Format
Epub
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Excerpt
Illustrator
Nadia Du Plessis
There are no reviews for this book yet.