Prins Dil en die draak
Krok lees vir Dil die mooiste stories. Dil wens hy kan in een van Krok se stories wees. Dalk kan hy die nare wolf 'n les leer of 'n dapper prins wees wat teen 'n draak veg! Maar alles loop skeef ... Wie gaan Dil se wens waar maak?
Publication
2024
Format
Epub
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Excerpt
Illustrator
Nadia Du Plessis
There are no reviews for this book yet.