Kupido van die kruine

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kupido van die kruine

S
Serena Steyn

Sabella leef in afsondering op haar plaas, waar sy haar navorsing oor bedreigde aasvoëls voltooi. Dit is hoe sy dit wil hou. Tot ’n filmspan haar lewe betree, en die regisseur haar sekerhede skud. Sy beveg hom, sy film en veral haar gevoelens vir hom. Bowendien het hierdie man ’n model aan sy sy. En veral, hy is ten volle bewus van die omstredenheid waarin haar man ’n jaar gelede teen die hoë kranse af na sy dood gestort het en waaroor die vinger na haar gewys word … Maar wanneer die nag oor haar plaas daal, is dit hierdie man wat van nêrens af gekom het, wat haar in stormagtige drome teister.

Publication

2013

Pages

118

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites