Kupido.com

Available formats:

Log in to add

Kupido.com

A
Annabel Allers

Léa kan dit nie help nie — die hoofseun, Philip Cronjé, laat haar hart tjoklits klop. Philip is ’n regte Romeo. Hy het bruin oë, hy is slim en aantreklik… en hy het ’n meisie. Nie dat dit regtig saak maak nie, want Léa weet ’n ou soos Philip sal nie eens twee keer na ’n vaal, vervelige meisie soos sy kyk nie. Maar dan skep haar beste vriendin, Kaylie, vir haar ’n vals profiel op Kupido. com, ’n kletskamer waar jy veronderstel is om die liefde van jou lewe te ontmoet. En kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels — Philip! Daar is net een probleem: Die meisie op die profiel het rooi hare, sy is ’n bikinimodel in haar vrye tyd, en sy is baie avontuurlustiger as Léa. Hoe lank sal Léa dit regkry om Philip te flous? ’n Snaakse, romantiese debuutroman vir tieners deur ’n opwindende jong nuwe skrywerstem in Afrikaans!

Publication

2017

Pages

112

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites