Kwaai Uil en sy boom

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kwaai Uil en sy boom

K
Kerryn Ponter

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad. Kwaai Uil en sy Boom stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ’n aanskoulike manier voor, tesame met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.

Publication

2018

Format

Paperback

Publisher

Struik Kinders

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites