Dit is ʼn snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met ’n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy ’n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe aan die storie.
Publication
2017
Format
Paperback
Publisher
Struik Kinders
Collection
Kwaai Uil
There are no reviews for this book yet.