Josie het nie ooghare vir mense wat ander oordeel nie. Daarom stamp sy en Matt onmiddellik koppe toe hy met sy vooroordele by haar koffiewinkel instap. En tog, sy kan dié aantreklike rooikop net nie uit haar gedagtes kry nie …
Publication
2016
Pages
118
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.