Lammervanger

F
Frans van Rensburg

Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes sien dat oom Alfred besonder baie van hom hou en hy besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal die oom help dat hy ’n akademiese toekoms het. Hy besef dat hy hulle armoede sal kan oorkom as hy toegeeflik is teenoor oom Alfred, en hy besluit om wel vir die oom te gee wat hy graag wil hê. Maar wanneer sy ma daarvan uitvind, pleeg hy uit skaamte selfmoord. Dan vertel hy sy verhaal uit die hemel uit.

Publication

2010

Pages

308

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites