Rika sal die verwende man van die restaurant ’n ding of twee wys. Sy gaan haar mojo terugkry en dan moet hy haar op die beloofde afspraak neem. Maar vinnig koester sy meer as net wraakgevoelens teenoor Maarten …
There are no reviews for this book yet.