Zirk en Rochelle glo beide in wet orde en geregtigheid maar hulle het verskillende benaderings tot die toepassing daarvan. In die hof vlieg die vonke maar buite brand ñ ander soort vuur tussen hulle.
Publication
2019
Pages
204
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.