Lank, donker en verleidelik

Available formats:

Log in to add

Lank, donker en verleidelik

M
Madelie Human

Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature ’n versorger … Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van ’n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt – die verleidelike wildveearts Herman Schoeman – na haar kyk. Herman word aangeval deur ’n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs ’n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar ’n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie …

Publication

2019

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites