Lea gaan skool toe

Available formats:

Log in to add

Lea gaan skool toe

Z
Zuléka Smit

Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea; wat net soos haar boetie Ben; ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig ’n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

Publication

2024

Format

Epub

Publisher

Luca

Excerpt

EPUB

Collection

Lea-Reeks

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites