Om diere te red, is in Lea se bloed!
Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie.
Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins.
Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.
Publication
2020
Pages
72
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.