Leef in volkleur

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leef in volkleur

Vreugde deur verhoudings

J
Johan Smith

Dink na oor die grootste hoogtepunte en die mees kosbare tye in jou lewe. Die skrywer is oortuig dat die meeste hiervan iets te doen het met mense, mense met wie jy ’n warm, kwaliteitsverhouding beleef. Hoekom is hy so oortuig? Want die lewe bestaan uit verhoudings. God se DNA is liefde. Hy is die God van genade en gemeenskap. Dit is wie en wat Hy is. Dit gaan hand aan hand met die ware aard van God om Homself onophoudelik met ons te deel.

In hierdie wonderlike boek delf Johan Smith diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings. Hy wys vir ons dat God ’n God van innige verhoudings is, en daarom moet ons in sy voetspore volg en weer passievol oor verhoudings raak. Die skrywer wys vir ons hoe om sulke verhoudings te kweek en te koester, met God en met ander mense. Hierdie is ’n boek wat elkeen moet lees!

Publication

2022

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Luca

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites