Leer my lees (Vlak 1 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leer my lees (Vlak 1 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

R
Reinette Lombard
J
José Palmer

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke 11-20 stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 Boek 11-20 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 1 Boeke 11-20:
LML (Vlak1)11: Tippie leer bak (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)12: Tippie en Ben (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)13: Tippie en die rot (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)14: Tippie swem (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)15: Tippie en die wurms (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)16: Tippie en die ding wat byt (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)17: Tippie help sy maat (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)18: Tippie ruk en rol (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)19: Tippie ry bus (Skooluitgawe)
LML (Vlak1)20: Tippie se wens (Skooluitgawe)

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites