Leer my lees (Vlak 2 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leer my lees (Vlak 2 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

R
Reinette Lombard
J
José Palmer

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 2 Boeke 11-20:

LML (Vlak2) 11: Tippie leer stoei (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 13: Tippie leer roei (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 15: Tippie kruip weg (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 16: Tippie en die meisies (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 17: Tippie en die fluit (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 18: Tippie moet kies (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 19: Tippie die seerower (Skooluitgawe)
LML (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (Skooluitgawe)

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites