Leer my lees (Vlak 4 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leer my lees (Vlak 4 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

R
Reinette Lombard
J
José Palmer

Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.

Boeke ingesluit in die Vlak 4 boek 11-20 boekpak:
LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL)
LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL)
LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n partytjie (SKL)
LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL)
LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL)
LML (Vlak4)16: Tippie dra 'n ruimtepak (SKL)
LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL)
LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL)
LML (Vlak4)19: Tippie maak 'n plan (SKL)
LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites