Leer my lees (Vlak 5 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leer my lees (Vlak 5 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

J
José Palmer
R
Reinette Lombard
F
Fanie Viljoen

DIE BOEKPAK
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

Titels in Vlak 5-boekpak:
LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp
LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat
LML (Vlak5)13: Tippie word ’n held
LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks
LML (Vlak5)15: Tippie leer brei
LML (Vlak5)16: Tippie maak ’n grap
LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie
LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek
LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe
LML (Vlak5)20: Tippie se droom

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites