Leer my lees (Vlak R Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

Available formats:

Log in to add

Leer my lees (Vlak R Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe)

J
José Palmer
R
Reinette Lombard
H
Heloïse Maritz

DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Titels in Vlak R Boekpak
LML (Vlak R) 11: Tippie en Woef (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 12: Tippie se beer (Skooluitgawe)
LML (Vlak R)13: Tippie se tas (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 14: Tippie, Buks en Robin speel (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 15: Tippie wil rus (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 16: Tippie maak ’n grap (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 17: Die bul ruk vir Tippie (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 18: Tippie wil graag ry (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 19: Tippie in die bos (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 20: Tippie en Ouma (Skooluitgawe)

Publication

2025

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites