Leer my liefkry

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Leer my liefkry

L
Louise van der Merwe

Liham Vermaak, ’n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue houding keer dat ’n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as ’n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoefte om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewêreld te verower. Gaan hulle ’n plek in mekaar se harte kan vind?

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Stoom 18+

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites