Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie

Available formats:

Log in to add

Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie

K
Kathie Viljoen

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.

Publication

2023

Pages

64

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites