Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n basiese literêre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite, sowel as besprekingspunte per hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf.
Publication
2024
Pages
72
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.