Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe

Available formats:

Log in to add

Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe

I
Ilouise Muzzell

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar ’n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en ’n aktiwiteit of twee. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort. Leerders kan ook die gids op hul eie gebruik vir selfstudie. Die antwoorde is op n QR-kode.

Publication

2023

Pages

64

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites