Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.
Publication
2018
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.