Lêplek vir die hart

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Lêplek vir die hart

M
Marilé Cloete

Toe Iris Koopman met haar dogtertjie, Rosie, terugkeer Suid-Afrika toe, loop sy haar vas in haar eksman, Brandon. Sy drinkery het destyds hulle huwelik vernietig en sy wil Rosie beskerm. Maar hulle deel ’n vriendekring en Rosie is dadelik gek oor haar pa. Toe Brandon haar saamnooi op ’n sakereis na Europa, sê Iris ja. Sy vind uit haar liefde vir Brandon het nooit werklik gesterf nie. Kan sy dit waag om haar hart ’n tweede keer vir hom te gee?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites