Annico gaan werk as veearts op die ryk Christo Burger se plaas teen die sin van haar snobistiese ma. Sy geniet die werk baie, maar daar is onderstrominge tussen haar en Christo wat haar baie omkrap.
Publication
2015
Pages
112
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.