Liefde en verlies

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefde en verlies

M
Malene Breytenbach

Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy broer, Michael, is seuns van ’n skatryk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee tot Margaretha se hart, maar dis Michael, die erfgenaam, wat uiteindelik met haar trou. John gaan veg in die Boereoorlog terwyl Margaretha in weelde in ’n volstruispales woon.

John terug met ’n mooi en formidabele vrou en begin ‘n gemengde boerdery. Dan stort die veremark oornag in duie en word almal wat skatryk was, skielik bankrot. Die ontnugtering, swaarkry en uitdagings gee vir Margaretha die geleentheid om te wys dat sy, soos haar nuwe skoonsuster, nie slegs ’n mooi gesig het nie, maar ook ’n sterk ruggraat.

Dit is dié verlies wat wys wat in mense steek. Margaret en Michael maak planne om te oorleef en met John se hulp help hulle die behoeftiges. Die liefde is sterker as verlies.

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Histories

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites