Liefde in die Boendoes

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefde in die Boendoes

R
René van Zyl

Sy sal baie moet waag om sy hart te wen

Jani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar om opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie.

Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haar belangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruan krap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oë en die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeld aan haar!

Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hart te wen.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites