Karin verloor haar loopbaan, balletskool en kêrel na ’n ongeluk. Vir ’n nuwe begin trek sy na die Karoo en ontmoet Jaco – die man wat sy verantwoordelik hou vir die ongeluk. Omstandighede gooi hulle keer op keer saam en stadig vind hulle harte mekaar.
Publication
2017
Pages
111
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.