Liefde in die lug

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefde in die lug

A
Alma Carstens

Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op ’n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op ’n vlug raakloop, is Gia getroud.

Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle dié keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites