Werner Calitz is seker hy is die kluts kwyt om ’n skynhuwelik met Belinda aan te gaan. ’n Trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi – en liefde is moeilikheid van ’n ander kleur.
There are no reviews for this book yet.