Jennifer se hart mis ’n slag. Waldo, die man wat sy nooit kon vergeet nie, staan weer voor haar. Maar hulle kry nie ’n tweede kans nie, want hy onthou haar nie … en is verloof. Tog laat ou liefde hom nie so maklik afskud nie.
There are no reviews for this book yet.