Danelle se droomman is romanties, aantreklik, het ’n warm geaardheid en goeie maniere. Dis beslis nie Nardus Duvenage nie, alhoewel hy toonkrul-lekker-soen. En die liefde steur hom nooit aan ’n lys nie, of hoe?
Publication
2018
Pages
115
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.