Sewe jaar gelede het Dewildt Janine se hart gesteel. Nou steel hy haar erflating, iets wat sy hom nooit sal vergewe nie. Hul bestee egter baie tyd saam en sy besef Dewildt is nie net enige man nie − hy is haar hartsgenoot.
Publication
2016
Pages
121
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.