Liefde met 'n glimlag & Dans na die toekoms

L
Louise Minnaar
A
Analize Theron

Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong man met sensitiewe hande en ’n baie, baie aantreklike gesig.

BONUSKORTVERHAAL!

Dans na die toekoms – Analize Theron

Hy het een oggend skielik uit die bloute vir Thea op die trein in Londen geglimlag en haar hart gesteel. Maar haar dansgeselskap moes na die volgende dorp beweeg. Nou staan hulle ’n kans in die Dirty Dancing-verhoogproduksie … en dalk ’n kans op liefde?

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites