Haar suster en ma reken ’n bootreis op die Nyl sal finale berusting vir haar bring ná haar verbreekte verlowing. Troos kan egter verskillende vorme aanneem en in hierdie geval is hy aantreklik – lank, breedgeskouerd en gespierd.
Publication
2018
Pages
116
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.