Liefde uit Italië

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefde uit Italië

A
Alma Carstens

’n Geliefde uit Italië. Lisa se ma was ’n Suid-Afrikaner en al het sy by haar pa in Italië grootgeword, droom sy om haar ma se familie te ontmoet. Ten spyte van haar tante se waarskuwings, vlieg sy halsoorkop na Suid-Afrika om haar langverlore familie op te soek. Op Goedgevond vind sy egter uit dat alles nie is soos sy haar voorgestel het nie. Haar ma se jonger, aangenome broer, Werner, wantrou haar en glo sy is agter erfgoed aan. Al Lisa se pogings om hom van die teendeel te oortuig, misluk. Maar hy het nie rekening gehou met haar vurige Italiaanse humeur nie, so maklik laat sy haar nie verwilder nie.

Publication

2019

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites