Liefde vir ’n feniks

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefde vir ’n feniks

C
Ciska Olivier

Soos ’n feniks uit die as ...

Anja verdien ’n blaaskans en die toer na Thailand is net wat sy nodig het. Wat sy nie verwag nie, is om Martin hier in Bangkok raak te loop. Die man is nie net voor op die wa nie, hy het haar ook ’n snob genoem. Dis onmoontlik om hom te vermy in ’n toergroep van tien mense.

In die tropiese poele van Erawan Park begin dinge vir haar uitmekaarval wanneer sy ontdek dat hy die lyf van ’n Men’s Health-model het en dat daar meer agter sy donker oë skuil as net terg en tart. Doodgewone veldgids? Toe nie.

Hy jaag haar bloeddruk op en laat haar weer hoop vir meer in haar lewe as net haar werk. Maar wat as hulle mekaar tot as verbrand? En is hy en Clarice werklik net vriende?

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites