Liefdesboodskap

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liefdesboodskap

M
Mari Roberts

Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?

Publication

2013

Pages

114

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites