Lieflik vloei die Nyl

Available formats:

Log in to add

Lieflik vloei die Nyl

M
Malene Breytenbach

Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om ’n blaaskans te neem en op ’n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met ’n klein eksklusiewe toergroep van tien mense ontmoet sy die Durand-broers, Paul en Robert. Van die staanspoor af is sy aangetrokke tot die onweerstaanbare, enigmatiese Robert, maar hul albei het egter gebroke huwelike en is versigtig vir nuwe verhoudings. Gedurende die toer is daar talle drama en lewensgevaarlike situasies wat hul saam beleef. Deur alles bewys Robert dat hy ’n uitsonderlike man is en verloor Senta haar hart op hom. Stadig ontluik die liefde tussen hulle, maar kan ’n nuwe verhouding al die intriges van die Nyl oorleef?

Publication

2022

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites