Carlie verskil heeltemal van die vrouens met wie Armand daagliks te make het en prikkel daarom sy belangstelling. Hy het egter vantevore sy kop met ’n jonger vrou gestamp en sal nie toelaat dat dit weer gebeur nie.
Publication
2018
Pages
112
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.