Helen se gemaklike lewe verander oornag toe sy in selfverdediging ’n inbreker doodskiet. Dis die begin van haar grootste nagmerrie en sy het dit nooit voorsien wat sy alles sou doen om haar gesin te beskerm nie.
There are no reviews for this book yet.