Liewer as Myself

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Liewer as Myself

D
Dina Botha

Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!

Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine

Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n groot som geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkige einde.

Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand en net vir

’n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ’n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ’n huis moet deel.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites